Thanks to Señor Chef and Ina Paarman’s Kitchen working together, your school can participate in our unique fundraising projects. This largely entails the sales of selected products from Ina Paarman’s Kitchen and herbs, spices and other household goods from Señor Chef. Quality products that are a necessity in every home, AND your school can make bags of money! Send us your entry form, and become part of this WINNING RECIPE!

Danksy die samewerking tussen Señor Chef en Ina Paarman’s Kitchen, kan skole aan ons unieke fondsinsamelingsprojekte deelneem. Dit behels grotendeels die verkope van geselekteerde produkte van Ina Paarman’s Kitchen en kruie, speserye en ander huishoudelike produkte van Señor Chef. Kwaliteit produkte wat ‘n noodsaaklikheid is in elke huis, EN u skool kan sakke vol geld maak! Skryf in, en word deel van die WENRESEP!